Tuisblad

AANKONDIGINGS
27 Julie 2014

09:00 Gesinsdiens en JKKA
Ds. H. Carstens. Teks: Rom 6:1-14 Tema: Dooie mense wat rondloop.
18:00 Kapeldiens.
Ds. H. Carstens
18:00 Jeugdiens en SKKA. Ds. J. van Zittert
Program van die week
Voorbidding
Sake van belang
Gelukwense
Nuwe Lidmate
Padkafee

Ontvang jy gereeld 'n SMS om jou op hoogte te hou van ons kerkgebeure en nuus!

Voeg jou naam by

Tuisblad/Gelukwense

Gelukwense vir Julie 2014

Hartlik geluk aan die volgende persone:

SENIOR BURGERS BO 80 JAAR
Baie geluk aan die volgende senior burgers. 'n Geseënde jaar word hulle toegebid:

  • Oom Clasie Claassens. Pendoringlaan 117, 012 567 3550. Hy word vandag 82.
  • Oom Naas de Waal. Soetdoring Aftree-oord 15, 012 543 1082. Hy word vandag 81.
  • Oom Hannes Swart. Renaissance Aftree-oord 56, 012 548 4104. Hy word vandag 84.
  • Tannie Joey Visagie. Vleiloeriestraat 925B, 082 439 8127. Sy word vandag 80.
  • Tannie Bokkie Scheepers. Soetdoring Aftree-oord 32, 012 567 6383. Sy word môre 81.



    KUIERHOEKIE
    Vergader weer op Vrydag 22 Augustus om 10:00.

    DOOP:
    Hartlik geluk aan Marius en Karen Kok met die doop van klein Imke.

    NUWE BABA:

    HUWELIK :
    Baie geluk aan die volgende persone met hul huwelike: