18 Oktober 2020 – Ds Heinrich Carstens
Vandag gesels ons oor die 3e tema in ons reeks oor SPEELRUIMTE… Hoe lyk dit met jou liggaamlike speelruimte?
Almal welkom by ons 08:00 en 10:00 erediens. Ons verwelkom tot 250 mense per erediens volgens COVID-19-regulasies.
Die 08:00 Erediens word ook geLIVESTREAM via ons YouTube-kanaal. Jy is ook welkom om daarin te deel deur die skakel hieronder te volg.