19 Februarie 2023 – Ds. Willie Rothmann

Goeiedag Geloofsfamilie
Die een vraag waarmee meeste gelowiges worstel, is hoekom rregverdige mense moet swaarkry? Hoekom moet daar enigsins enige vorm van seer in hulle lewens na vore kom.
‘n Vraag wat dalk meer gevra moet word is, wat doen ons as die doring agterbly? Wat doen ons as dit wat ons hinder of seermaak nie weggaan nie?