22 Mei 2022 Aanddiens – Ds. Willie Rothmann

Teks: Fil 4:6-7 
Tema: Wanneer my emosies te veel raak

Die gemiddelde persoon kan net 6 van die 27 verskillende emosies noem wat ons as mense kan ervaar. Hierdie feit, saam met die onsekere tye waarin ons vandag lewe kan meebring dat emosioneel, verstandelik en selfs geestelik oorweldig voel.

Vanaand praat ons ‘n bietjie oor watter riglyne die Woord van die Here ons gee om Sy vrede, selfs in die moeilikste omstandighede, te ervaar

U is welkom om op diie volgende skakel te druk om na die hele diens te luister