Aandkerk – Sondag 30 Augustus 2020 – Ds Heinrich Carstens

YOU’VE GOT MAIL!!!

Met vanaand se Aandkerk gesels ons oor Paulus… die ou wat so baie briewe geskryf het in die Nuwe Testament. Ons leer so bietjie meer van sy lewe en hoe God hom op ‘n wonderlike manier gebruik het in die verkondiging van die evangelie en die vestiging van die kerk.

MAAR… ons dink ook na oor die manier waarop ons Vader vandag nog vir JOU en MY kan en wil gebruik om Sy koninkryk sigbaar te laat word.

Jy kan na die klankbaan van die erediens luister, by hierdie skakel.

Jy kan natuurlik ook die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.