Aandkerk – Sondag 6 September 2020 – Ds Heinrich Carstens

MINDER MENS

Vanaand gesels ons oor diskriminasie en vooroordeel… en die manier waarop ons dikwels van ander MINDER MENS maak omdat ons van hulle verskil. Ons kyk weer na die verhaal van die barmhartige Samaritaan en hoe Jesus met hierdie gelykenis ons vooroordele blootstel.

MAAR… ons dink veral ook na oor God se droom vir Sy kerk en koninkryk… oor hoe Hy mense gemaak het om deel te vorm van ‘n diverse eenheid.

Die erediens is in PDF-formaat beskikbaar by hierdie skakel.

Of jy kan na die klankbaan van die erediens luister by deur hier te kliek.

Jy kan natuurlik ook die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.