Sondagoggend 27 Maart 2022 – Ds. C. Randall

Teks: Josua 5:2-15 Tema: Lewensveranderende oomblikke Tydens hierdie erediens gaan ons nadink oor lewensveranderende oomblikke in die lewe van Israel wat op `n besondere manier God se getrouheid onderstreep. Hoe help dit jou en my in ons geloofsreis? Ons bedien ook die sakrament van die doop. Jy is baie welkom om saam te kom aanbid.…

Read More

Sondagoggend 25 Julie 2021 – Ds. C. Randall

Ons begin vandag ons nuwe reeks met die titel: Ek glo…die hart van ons geloof.Tema: Ek glo…Teks: Hebreërs 11: 1- 3. Ons neem ook tydens dié geleentheid afskeid van Chris en Joey wie vir baie jare lank die koster van NG Gemeente Overkruin was. Jy is welkom om saam te kom aanbid.

Read More