Posts by Lara van der Linde
Sandglas-Gleuf
In SANDGLAS-GLEUF bespreek Dr Petrus Moolman kort aktuele sake vir ouerwordende persone in die grendeltyd. In Sandglas Gleuf 1 gesels dr. Petrus oor die negatiewe gevolge van eensaamheid. In Sandglas Gleuf 2 gesels dr. Petrus oor stereotipering en veroudering. In Sandglas Gleuf 3 gesels dr. Petrus oor die uitdagings van lewensoorgange en hoe ons moeilike…
Read MoreUitdagings – Dr. Petrus Moolman
In hierdie artikel praat en bekyk Dr Moolman uitdagings waarmee ons deur die lewe gekonfronteer word vanuit die dissipels van Jesus se gesigshoek – toe hulle op die uitdagings moes reageer wat Jesus aan hulle gestel het. As jy die artikel verder wil lees, kliek op hierdie skakel.
Read MoreDs. Heinrich Carstens – 24 Mei 2020 – Aandkerk
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.
Read MoreDs. Corné Randall – Sondag 24 Mei 2020
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.
Read MoreHemel op aarde – Dr. Petrus Moolman
In hierdie artikel gesels dr. Petrus Moolman oor die dieper betekenis van hierdie algemene uitdrukking wat ons dikwels gebruik… dis nou “hemel op aarde”. Jy kan die volledige artikel lees deur op hierdie skakel te kliek.
Read MoreHemelvaartdiens 2020 – Dr. Petrus Moolman
Jy kan ook na die MP3-klankbaan van die Hemelvaartdiens luister deur op hierdie skakel te kliek.
Read MoreOm in Jesus se lyf te leef – Dr. Petrus Moolman
In hierdie artikel deel Dr. Petrus Moolman ‘n paar gedagtes oor die realiteit daarvan dat Jesus liggaamlik op aarde geleef het en wat dit dan ook vir ons beteken om deel te wees van Sy liggaam. Lees die hele artikel deur op hierdie skakel te kliek.
Read MoreDr Petrus Moolman – Sondag 17 Mei 2020 – Oggenddiens
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met gespreksriglyne vir Sondagaand. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die gespreksriglyne te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige gespreksvideo vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.
Read MoreDs Corné Randall – Sondag 17 Mei 2020 – Aandkerk
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met gespreksriglyne vir Sondagaand. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die gespreksriglyne te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige gespreksvideo vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.
Read MoreDs Heinrich Carstens – Sondag 10 Mei 2020
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens. Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek. Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.
Read More