Posts by Willem Rothmann
19 Februarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag GeloofsfamilieDie een vraag waarmee meeste gelowiges worstel, is hoekom rregverdige mense moet swaarkry? Hoekom moet daar enigsins enige vorm van seer in hulle lewens na vore kom. ‘n Vraag wat dalk meer gevra moet word is, wat doen ons as die doring agterbly? Wat doen ons as dit wat ons hinder of seermaak nie…
Read More12 Februarie 2023 -Ds. Willie Rothmann
ema: Bewaar jou hart Teks: Prediker 4:20-27 Daar is talle maatreëls wat ons tref om te verseker dat ons en ons gesinne veilig is teen kwaaddoeners.Ons rig hoë mure en palisades op…Ons installeer alarm sisteme en elektriese heinings.Ons sit sekuriteitshekke en die diefwering op by elke moontlike ingang…ons doen alles in ons vermoë om seker…
Read MoreSondagaand 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Geloofsfamilie, ek is ook die aand aan die beurt.Ons begin Sondag aand met ons Toewydingsreeks: “Hy moet meer word en ek minder”Ek skop af met die tema: God se spieëls. Elkeen van ons is geskep in die beeld van God. Dit gee vir elkeen van ons ‘n verantwoordelikheid om te lewe volgend die waardes, liefde…
Read MoreSondagoggend 22 Januarie 2023 – Ds. Heinrich Stapelberg
Goeiedag GeloofsfamilieEk begin Sondag my nuwe hoofstuk saam met julle as geloofsgemeenskap. Ek vestig my HOOP op ons Almagtige Drie – Enige God en weet dat hy ons saam sal lei.Hoop is ook my tema vir Sondag oggend se erediens saam met my bevestiging. Ek nooi elkeen van julle uit om dit saam met ons…
Read More15 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofsfamilie. Die meeste van ons sal vanmôre sê ons begeer die Here se presensie meer as sy presente. Dit is die regte ding om te sê, maar dit is nie altyd so nie. Want jy sien, om op die presensie van God ingestel te wees vra van ons om op ‘n totaal nuwe manier…
Read More1 Januarie 2023 – Ds. Willie Rothmann
Dit is die eerste Sondag na een van die geestelike hoogtepunte van die jaar, naamlik Kersfees.Maar wat beteken dit vir die meeste mense waar hulle weer terugkeer na moeilike omstandighede en waar hulle gekonfronteer word met die donker realiteite van die wereld.Sondag gesels ons verder hieroor.
Read More30 Oktober 2022 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofsmailie, Eerskomende Sondag het ons die ongelooflike voorreg om deel te hê aan die Nagmaal. Die Here nooi elkeen uit om saam met Hom om die tafel te kom sit… die tekens van die Nagmaal te gebruik en te onthou. Jy is welkom om saam te kom aanbid.
Read MoreSondag 23 Oktober 2022 – Ds. Willie Rothmann
Goeiedag geloofamilie,Daar is baie storms in ons lewens. Die voordeel van storms natuur, is dat ons dit kan sien kom. Ons kan daarvoor voorberei en sekere voorsorgmaatreels tref.Ons lewens is ongelukkig van so aard dat ons nie altyd alle storms sien kom nie. Daar is emosionele en geestelike storms. Storms wat so skielik oor ons…
Read MoreGeloofsoffermaand
“God het die blymoedige gewer lief” – 2 Kor 9:7-8 Wanneer daar oor Kerk, geloof en geld in die dieselfde asem gepraat word, lok dit gewoonlik van die grootste debatte onder gelowiges uit:“Moet ek my tiende nog gee? Is die nie Ou Testamentiese siening nie? Het God my geld regtig nodig? Hoeveel moet ek gee?”…
Read MoreSondag oggenddiens14 Augustus 2022 -Ds. Willie Rothmann
Teks: Lukas 9: 23-27 Tema: Die dissipline van selfverloëning : Tel jou kruis op en volg Hom Gedurende ons huidige preekreeks: “10 dinge wat ek wens Jesus nooit gesê het nie”, ondersoek ons 10 uitsprake wat Jesus gemaak het, wat ons moderne Christenskap en verstaan dissipelskap uitdaag. Sondag 14 Augustus, gesels ons saam met wat…
Read More