Dr. Nelius Steyn, 2 Augustus 2020, Aandkerk
Dr. Nelius gesels oor die vraag: Is die Koning van die heelal ook die Koning van jou hart? Kom luister na waaroor die koninkryk van God gaan.
Julle kan die klankbaan luister deur om op die skakel te kliek.
Kliek op hierdie skakel om die video te kyk.