Dr Petrus Moolman – 5 Julie 2020.

Dr Petrus Moolman praat oor krisisse en geleenthede wat ons ontgin.

Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur om op hierdie skakel te kliek.

Vind hier die  skakel na die PDF dokument met Sondag se erediens .

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op Youtube kyk by hierdie skakel.