Dr Petrus Moolman Sondag 23 Augustus 2020

Dr Petrus Moolman behandel Josef, in die reeks oor geloofsrolmodelle. Die tema is: Geloof is meer as stories. Ons vier ook tuisnagmaal.

Kyk na die Video

Luister na die klankbaan

Lees die geskrewe teks van die preek op .pdf