Ds. Corné Randall – 26 Julie 2020

Vandag gesels ds. Corné Randall vanuit Genesis 6:5 – 8:2 oor die bekende verhaal van Noag. Deur die vloedverhaal sien ons dat God se hart verhoudings klop en dat Hy besluit om ten spyte van sonde, nog steeds met ons as mense die pad te stap.

Vir `n PDF teksweergawe van die preek, volg die volgende skakel.

Vir die volledige video van die erediens, volg gerus hierdie skakel.