Ds Corné Randall – Sondag 17 Mei 2020 – Aandkerk

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met gespreksriglyne vir Sondagaand.

Jy is ook welkom om na die klankbaan van die gespreksriglyne te luister, deur op hierdie skakel te kliek.

Of jy kan die volledige gespreksvideo vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.