Ds. Corné Randall – Sondag 24 Mei 2020
Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens.
Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te kliek.
Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.