Ds Heinrich Carstens – 5 Julie 2020 – Aandkerk

In vanaand se gespreksvideo gee ek ‘n paar gedagtelyne oor die vraag:  Hoeveel is genoeg?  Ons lees vanuit Levitikus 19:9-10 (en ander tekste) oor hoe ons as gelowiges behoort te dink oor bronne… en spesifiek dan voedselbronne.

Jy is ook welkom om in te skakel by ons Zoom-gesprek oor hierdie tema deur te gaan na ZOOM met Meeting ID: 787 4982 7844 en Password: 7gjd4N.  Vir enige navrae skakel gerus vir ds Heinrich by 083 566 1490.

Jy kan die klankbaan van die erediens te luister, by hierdie skakel.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagmiddag om 13:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Aandkerk – 5 Julie 2020