Ds. Heinrich Carstens – Sondag 19 April 2020 – Huiskerkerediens

Vind hier die skakel na die PDF-dokument met Sondag se erediens.

Jy is ook welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur op hierdie skakel te klik.

Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 08:00 op YouTube kyk by hierdie skakel.

Sondag 19 April 2020 – Huiskerk-erediens

Dankie dat jy deel is van ons virtuele erediens of huiskerk-erediens.