Elané Sassenberg – 12 Julie 2020
Elané Sassenberg praat oor die bekende verhaal van Kain en Abal en verwys na die boodskap wat nogsteeds van uiterse toepassing vandag is.
Jy is welkom om na die klankbaan van die erediens te luister, deur om op hierdie skakel te kliek.
Of jy kan die volledige erediens se video vanaf Sondagoggend om 06:00 op Youtube kyk by hierdie skakel.