Sondag 13 September 2020 – Elané Sassenberg

Vandag is ons lengtesangdiens. Dit is wonderlik om ook deur musiek die teenwoordigheid van God te beleef.

Jy is welkom om die klankbaan van die erediens deur hierdie skakel af te laai.

Jy kan ook die virtuele erediens gaan kyk deur om op hierdie skakel te kliek.