Pinksterreeks 2020

Die Ring van Wonderboom hou hierdie jaar weer ‘n gesamentlike Pinksterreeks met ds. Jaco Strydom as ons gasprediker. Jaco gesels met ons oor die oorhoofste tema: MOEILIKHEID IS ONS BESIGHEID. Dit is tog die kerk se roeping om in moeilike omstandighede juis die goeie nuus van Jesus Christus te deel. Dié reeks se videos is elke oggend (soos op die betrokke datum) vanaf 06:00 beskikbaar, terwyl die MP3-klankbane almal reeds geluister kan word.

As jy meer wil lees oor ds Jaco Strydom se teologie kan jy gerus dit oorweeg om sy boek CONFESSIONS OOR KERKWEES te bestel. Volg hierdie skakel na die webblad van Echo Jeug om die boek te bestel.

Sondag 31 Mei 2020 – Tema 1 – Afsondering in gebed.

Tema 1 – Afsondering in gebed

Jy is ook welkom om die MP3-klankbaan te luister deur op hierdie skakel te kliek

Maandag 1 Junie 2020 – Tema 2 – Reis lig

Tema 2 – Reis lig

Jy is ook welkom om die MP3-klankbaan te luister deur op hierdie skakel te kliek

Dinsdag 2 Junie 2020 – Tema 3 – Leef in gemeenskap

Tema 3 – Leef in gemeenskap

Jy is ook welkom om die MP3-klankbaan te luister deur op hierdie skakel te kliek.

Woensdag 3 Junie 2020 – Tema 4 – Goed vir jou vyande

Tema 4 – Goed vir jou vyande

Jy is ook welkom om die MP3-klankbaan te luister deur op hierdie skakel te kliek.

Donderdag 4 Junie 2020 – Tema 5 – Gee om vir die wêreld

Tema 5 – Gee om vir die wêreld

Jy is ook welkom om die MP3-klankbaan te luister deur op hierdie skakel te kliek.

Ds. Corné Randall sluit die Pinksterreeks af op Sondag 7 Junie 2020 met ‘n virtuele erediens en nagmaalviering.