Sandglas-Gleuf
In SANDGLAS-GLEUF bespreek Dr Petrus Moolman kort aktuele sake vir ouerwordende persone in die grendeltyd.
In Sandglas Gleuf 1 gesels dr. Petrus oor die negatiewe gevolge van eensaamheid.
In Sandglas Gleuf 2 gesels dr. Petrus oor stereotipering en veroudering.
In Sandglas Gleuf 3 gesels dr. Petrus oor die uitdagings van lewensoorgange en hoe ons moeilike lewensoorgange kan bestuur.
Hoe gaan ons almal die oorgang na ‘n nuwe normaal bestuur?
In Sandglas-gleuf 5 gesels Dr Moolman oor die moeisame, maar ook wonderlik, helende reis ná die dood van ‘n gelief
SANDGLAS-GlEUF 6 – En as ek eendag aftree…
Dr Moolman praat met jonger mense met aftrededrome oor ons ingesteldheid oor LEWE. Ons lewensingesteldheid vòòr bepaal die kwaliteit van ons aftrede.