Sondag 10 Januarie 2021 – Ds. Corné Randall

Hoe beleef ons die mag van die stem van God vandag? Hoe leef ons op grond daarvan?

God wil in `n persoonlike verhouding met jou en my leef, waar ons God nie net as die Skeppergod bely nie, maar ook ons eie stem by die stem/getuienis van Johannes die Doper en al die ander gelowiges regoor die wêreld byvoeg en bely – Jesus is inderdaad die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegvat.

Prys die Here!

Skriflesing: Psalm 29

Vir die klankbaan van die erediens, volg die skakel

Vir die video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie