Sondag 14 Maart 2021 – ds. Corné Randall

Tydens vanoggend se erediens lees ons uit Efesiërs 2: 1- 10.

Ons tema is: Genadespoor.

Vir die video opname van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.

Jy is welkom om saam te kom aanbid!