Sondag 14 Maart – ds. Ernest Horn
Ds. Horn hanteer die Woordverkondiging uit Efesiërs 2: 1 – 10.
Die fokusvers is Efesiërs 2:5 “Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!”
Die tema van die erediens is: In Christus lewe jy nou!
Jy is welkom om saam te kom aanbid!
Vir die video opname van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.