Sondag 20 September 2020 – ds. Corné Randall – Aandkerk.
Ds. Corné het by dr. Roelf Opperman van NG Kameeldrift gaan kuier om oor die onderwerp van vandag se Aandkerk, selfmoord, te gesels. Van die vrae waarby hulle stilstaan is:
1. As die seer te veel word – vergewe God mense wie selfmoord gepleeg het?
2. Wat van die seer van die mense wat agterbly?
3. Hoe tree `n mens met iemand in gesprek wie jy dink moontlik selfmoord oorweeg?
Vir die klanbaan van die gesprekgeleentheid, volg die skakel.
Vir die video van die gespreksgeleentheid (beskikbaar vanaf 20 September om 13:00), druk op die onderstaande skakel