Sondag 21 Maart 2021 – Ds Heinrich Carstens
Ons luister na Hebreërs 4:14 – 5:10 en dink na oor Jesus wat die perfekte Hoëpriester is, hoe Hy vir ons versoening met God bewerk… en wat dit vir ons leer oor gehoorsaamheid. Ons 08:00-erediens word lewendig uitgesaai en kan ook met hierdie skakel bereik word.