Sondag 27 September 2020 ds. Corné Randall

Tydens vandag se virtuele erediens staan ds. Corné Randall stil by die verhaal van die tien melaatse mans wie genees is (Lukas 17: 11- 19).

Die tema van die erediens is: `n Lewensveranderende ontmoeting.

Vir die klankbaan van die erediens, volg die skakel

Vir die video van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.