Sondag 28 Februarie 2021 – ds. Corné Randall
Tydens vanaand se aanddiens lees ons Genesis 17: 1 -22 saam en gesels na aanleiding van die teks oor die tema: Kom leef in verhouding. Ons vier ook die Nagmaal. As jy graag saam Nagmaal wil vier (al is jy by die huis), is jy baie welkom.
Vir die video opname van die erediens, druk op die onderstaande prentjie.