Sondag 6 Desember 2020 – Ds Heinrich Carstens
Met Advenstweek 2 lees ons Jesaja 40:1-11 en ontdek wat dit vandag beteken om vir die Here ‘n pad te maak in die woestyn. Ons is bevoorreg om vandag ook weer getuies te wees van nog twee kinders wat deur die DOOP ingelyf word in die kerk van die Here Jesus.
Jy kan die erediens lewendig volg op ons YouTube-kanaal deur op die skakel/prent hieronder te kliek. Die uitsending begin om 08:55.