Sondag 7 Maart 2021 – ds. Corné Randall

Tydens vanaand se aanddiens lees ons uit Paulus se brief aan die gemeente Korinte (1: 18 – 31).

Die tema is: Die unieke boodskap van die kruis.

Vir die video opname van die erediens, druk op die onderstaaande prentjie.

Kom aanbid saam!