Sondag 8 November 2020 – ds Heinrich Carstens
Vanoggend sluit ons ons reeks oor SPEELRUIMTE af deur te kyk na hoeveel speelruimte ons in ons bronne het. As ons nie genoeg speelruimte laat nie, maak ons dit baie moeilik vir God om ons te gebruik in Sy koninkryk. En ons maak dit vir Hom moeilik om ons te verras met Sy teenwoordigheid.
Die LIVESTREAM van ons 08:00-Erediens sal vanaf 07:55 op YouTube beskikbaar wees.
Besoek ons YouTube kanaal deur op die skakel https://youtu.be/dOVXzWE_FEY te kliek.