Sondagaand – 1 Aug 2021, Dr. N Steyn

Die tema is: Om groot te word… is nie vir sussies nie! Die teks kom uit Efesiers 4:13: “So sal ons almal uiteindelik kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk soos n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.”

Geestelike groei en geestelike volwassenheid is belangrik vir elkeen van ons, klein en groot, jonk en oud!

Kliek gerus die skakel vir Sondagaand 1 Augustus se aanddiens om 18:00.