Sondagaand 21 Feb – Dr Nelius Steyn

Kliek gerus op die skakel vir ons aandiens Sondag 18h00. Dr. Nelius Steyn is aan die woord.

Die aanddiens gaan oor hoe ons as gelowiges die vreemde situasie van covid moet hanteer. Wat sê God in die Bybel daarvan en hoe moet ons nou maak of nie maak nie…