Sondagaand, 31 Oktober 2021 – Dr. N Steyn
More-aand 18:00 se tema by die nagmaal en toewyding van leiers is: Lei deur te dien! Vanuit Jesaja 40:31 en die groot gebod in Markus 12:28-34. Wil jy koning kraai, of so op God vertrou dat jy met arendsvlerke sweef?
Kom deel gerus in hierdie spesiale geleentheid!
Kliek gerus die volgende skakel vir die erediens.