Sondagaand, 6 Februarie 2022 – Dr. N Steyn. Gr. 8 Aand

Hoe voel ‘n wurm? Hoe voel ‘n vlinder? Dit is moeilik om te se, maar tog is dit iets wat elkeen van ons beleef! Kom deel Sondagaand in God se belofte vir elkeen van ons: Dat Hy jou deur elke fase van jou lewe sal neem en op die wieke van sy wind sal laat swewe…

Teks: Prediker 3:15

Tema: Van wurm tot vlinder!

Volg gerus die skakel om deel te word van die diens.