Sondagoggend, 13 Februarie 2022 – Ds. E Sassenberg
Ons lees saam uit Korintiërs 15 waar nie net Paulus se integriteit in gedrang was nie, maar ook elkeen van ons se integriteit. Kom dink saam na oor die hart van ons geloof.
Volg gerus die skakel om deel te word van die diens.