Sondagoggend, 26 September 2021 – Ds. E Sassenberg

Ons staan Sondag stil by die belangrikheid van gebed in ons geloofsgemeenskap.

Tema: Daarom bid mens!

Teks: Jakobus 5:13-20

Volg gerus hierdie skakel vir die erediens.