Toewydingsreeks – Sondagoggend 23 Januarie 2022 – Ds. C. Randall

Vanoggend skop ons Toewydingsreeks met die tema: Betekenisvolle verhoudings af.

Teks: Matteus: 22:37-40.

Tema: Beginsel 1 – koester verhoudings.

Tydens hierdie erediens word die sakrament van die doop ook bedien.

Jy is baie welkom om saam te kom aanbid!