Woensdag 16 Desember 2020 – Versoeningsdag – Ds Heinrich Carstens
As jy Matteus 11:2-6 lees, dan sien jy dat die evangelie soms “aanstoot” gee. Daarom vra Johannes die Doper of Jesus die EEN is wat hulle moes verwag. Vandag dink ons saam oor hierdie saak!
Jy is welkom om vanaf 07:55 in te skakel by ons lewendige uitsending op ons gemeente se YouTube-kanaal.