Sondag 12 April 2026: 18:00

Vriende,

Hulle het die graf verseël.
Hulle het wagte geplaas.
Hulle het alles gedoen om die dood finaal te maak.

Maar niemand kan God se plan verseël nie…

Kom beleef saam hoe selfs ’n verseëlde graf nie God se lewende hoop kon keer nie.

Tema: Jesus leef! Glo jy dit?
Skriflesing: Matteus 27:62–66

Jy is welkom om saam te ontdek hoe God se lig deur menslike sekerhede breek

Skakel: https://youtube.com/live/_VBPw8AOuUg