ADMIN

Overkruin Admin vorms en inligting

Aftrekorder

U tref self die reëlings hiervoor by u bank.  Aftrekkings vind maandeliks plaas op die datum wat met die bank gereël was.

Huur van Saal / Kerk

Kontak asseblief die kerkkantoor.

012 567 2177

Nuwe Lidmate / Besoekers

Gemeente inligting opsomming vir intrekkers en besoekers.

Klik hier om informasie af te laai

Nuwe intrekkers inligting vir Kerk rekords

Bankbesonderhede
NG Gemeente Overkruin

ABSA Bank, Rekeningnommer:  5260 142 552, Takkode:  632 005

Scapscan