POPIA

BELANGRIKE WETGEWING

POPIA -WET (wet op beskerming van persoonlike inligting: Wet no. 4 van 2013)

Die wet bepaal dat persoonlike inligting nie sonder vooraf toestemming bekend gemaak mag word nie. Soos ons gebruik deur die jare bevat ons aankondigings, sommige lidmate se verjaarsdae, adresse en telefoonnommers. Indien enige lidmaat  beswaar sou he dat van sy inligting soos nodig, in die aankondigings geplaas word, moet u die kerkkantoor asseblief dienooreenkomstig in kennis stel.

Popia Wet Toestemmingsbrief