Hemelvaart 2026
Hemelvaart 2026
“Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies…”
— Matteus 28:19
Tema: Missio Dei: Gestuur deur God
Die dissipels ontmoet Jesus op ’n berg in Galilea. Daar, ná die opstanding, gee Hy nie net troos nie — Hy gee ’n opdrag.
’n Opdrag wat vandag nog op ons as gemeente rus.
Jesus verklaar:
“Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.”
En juis daarom stuur Hy ons. Ons is nie net gered om te sit nie. Ons is gered om gestuur te word.
Kom hoor weer die hartklop van Jesus se kerk.
Oggenddiens is 09:30: Aanlyn Skakel: https://youtube.com/live/txrrYq5Mvjc
Aanddiens is 18:30: Aanlyn Skakel: https://youtube.com/live/ae46yUAdKjM