Eindpunt of nuwe begin? – Dr. Petrus Moolman

Dr Petrus Moolman bespreek ‘n onderwerp waarvan mense gewoonlik wegskram, maar deel van elke lewe is: Ons einde en ons nuwe lewe …

Laai hier af

U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Psalms 16:11

HOE WERK ALLEENWEES & EENSAAMHEID?

Dr Petrus Moolman In Covid-19 afsondering, Maart 2020 Laai PDF dokument hier af. Covid-19, die wêreldwye Coronavirus het die aarde met ‘n slag getref! Hoe snaaks dit ookal mag klink, in sommige opsigte is dit die beste ding wat ooit kon gebeur het. Ek verwys spesifiek na die aarde. Oral is daar tekens dat die…

Luister na die preek...