Sondag 1 Februarie 2026: 18:00
Liewe gemeente en vriende,
In ’n wêreld vol vrae en onsekerhede nooi ons jou en jou gesin om saam stil te word voor God — om weer te luister na Sy stem en rus te vind in Sy teenwoordigheid.
Tema:
“Wie is ek wanneer ek nie meer seker is nie?”
Skriflesing:
📖 Galasiërs 2:20
📖 2 Korintiërs 5:17
’n Diens vir kinders, studente én ouers — waar ons saam ontdek wie ons in Christus is, selfs wanneer sekerhede wankel.
💻 Aanlyn diens: https://youtube.com/live/i_2BZ-0sjK4
Kom soos jy is.
Bring jou vrae.
Bring jou gesin.
Bring jou hoop.
Jy is welkom — in die kerk én aanlyn 🌱
Ds. Willie