Sondag 10 Mei 2026: 18:00

“Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n helper maak wat by hom pas.” – Genesis 2:18

Van die begin af wys God vir ons dat ons mekaar nodig het. Ons is nie geskep om alleen te leef nie, maar om vir mekaar ’n helper, ’n ondersteuner en ’n metgesel te wees. Kom ontdek saam wat dit beteken om ’n helper te wees soos God dit bedoel het — Kom luister saam na wat die volle vertaling van helper beteken in die konteks van hierdie gedeelte.

Tema: ’n Helper
Skriflesing: Genesis 2:18
Skakel: https://youtube.com/live/oho0AEd_uJk