Sondag 8 Februarie 2026: 18:00
Liewe geloofsfamilie
Jy word vriendelik uitgenooi na ons erediens Sondagaand, waar ons saam gaan praat oor ‘n baie belangrike vraag:
Waar staan my geloof?
’n Gesprek oor hoe geloof nie ’n leer is wat ons moet klim nie, maar ’n pad wat ons stap saam met God – selfs in onseker tye.
📖 Skriflesing: 2 Kor 5:1-10
🕯️ Tema: Waar staan my geloof?
Vir dié wat nie fisies kan bywoon nie, is hier die aanlyn skakel:
🔗 https://youtube.com/live/hUV_kF3zPzU
Ons sien uit daarna om saam met julle te aanbid en bemoedig te word.
Die Here se vrede vir elkeen van julle 🌸
Ds. Willie